Jan Celliers Laerskool & Pre-Primêr

Jan Celliers Laerskool & Pre-Primêr is ‘n Afrikaanse onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg. Die skool waar elke kind spesiaal is.