Education & Schools
/
Gauteng

Jan Celliers Laerskool & Pre-Primêr

Address
Parkview
Phone 1
Keyword
Afrikaans, Christelik, Eco-school, Holisties, Jan Celliers Laerskool & Pre-Primêr, Johannesburg, Klasmusiek, Klein klasse, kleuterskool, Kultuur, Laerskool, Musiekonderrig, Nasorg, Onafhanklik, Parkview, Pre-Primêr, Primary, Privaat, Privaatskool, Private, Redenaars, school, Skool, Sosiale omgee-sake, Speelskool, Sport, Vakansieprogram

Die skool waar elke kind spesiaal is. Om elke kind van Jan Celliers binne ‘’n gebalanseerde, Afrikaanse opvoedingsklimaat te help vorm tot ‘n afgeronde, hoflike en verantwoordelike jongmens wat die toekoms met selfvertroue sal aandurf in die strewe tot die verwesenliking van sy volle potensiaal.

  • Laerskool: graad-1 tot graad-7;
  • Pre-Primêr: graad-000 tot graad-0;
  • Speelskool: 18-maande tot 3-jaar;
  • Uitstekende toegeruste rekenaarsentrum;
  • Klein klasse verseker individuele aandag;
  • ‘n Wye verskeidenheid vakke en aktiwiteite;
  • Uitstekende sportafrigting; swem, atletiek, tennis, rugby, hokkie, netbal, krieket, landloop en skaak;
  • Uitmuntende standaarde op alle terreine: akademie, kultuur en sport;
  • Engels en Afrikaans as eerste taal vanaf graad 1, isiZulu vanaf graad 3 en Frans as opsionele taal vanaf graad 4;
  • IEB en ISASA affiliasie vir onafhanklike skole;
  • ’n 3-Termyn onafhanklike skool
  • Ondersteuningsdienste op die perseel: Mediese dokter, Fisioterapeut, Arbeidsterapeut, Leessentrum, Biokinetikus, Opvoedkundige sielkundige, Spelterapeut en Spraakterapeut;
  • Nasorg fasiliteite by al drie skole, daagliks tot 17:30;
  • Vakansieprogram by al drie skole, tydens die vakansies;
  • Oggend busdiens: Vanaf Oos- en Wes-Rand en rigting Bryanston;
  • Weeklikse verryking vir leerlinge met aktiwiteitsperiode (verskeie opsies beskikbaar: Jr- en Sr Spraak & Drama, Jr- en Sr Legoklub, Jr- en Sr Speech & Drama, Jr- en Sr Kreatiewe handvaardighede, Jr- en Sr Etiketakademie, Eksperimaatjies (Juniors), Tegnoklub (gr 6 & 7), Ipad Genius (Seniors), Frans (Seniors);
  • ‘n Wye verskeidenheid kultuuraktiwiteite nl.: individuele musiekonderrig in klavier, klawerbord, blokfluit, klarinet, dwarsfluit, fife, viool, tjello, kitaar en tromme. Die Juniors- en Seniorkore ding nasionaal en internasionaal mee en die dramaleerlinge blink by verskeie kunswedstryde uit. Daar is ook redenaars, Spelathons en vele meer;

Hierdie skool het meer as net ‘n trotse 85-jaar geskiedenis, ons staan vir ‘n ideaal: Ons streef na uitmuntendheid.

Sharing is caring...
Read More
24 hours
Air Condition
Airport
ATM
Banking
Basement
Breakfast
Bus Station
Cart
computer
Convenienc
Delivery
Elevator
Escalator
Karaoke
parking
Pool
Sofa
Soft Drinks
Subway
take out
Texi
TV set
Wifi